kyknet channel logo

Boer Soek 'n Vrou

Skakel in: 18 September 2025 – Boer soek 'n vrou Image : 20044
“Bang vir konflik” – Boer soek ‘n vrou Image : 20033
“Bang vir konflik” – Boer soek ‘n vrouDie spanning loop hoog op Rudi H se plaas.
“Bang vir konflik” – Boer soek ‘n vrou Image : 20029
“Bang vir konflik” – Boer soek ‘n vrouDie spanning loop hoog op Rudi H se plaas.
Twee bly oor – Boer soek ‘n vrou Image : 20028
Twee bly oor – Boer soek ‘n vrouRudi en Willie moet besluit wie die plaas gaan verlaat.
Verliefdheid – Boer soek ‘n vrou Image : 20032
Verliefdheid – Boer soek ‘n vrouElke liefdesverhaal begin met ’n gevoel.
“Enige boer se droom” – Boer soek ‘n vrou Image : 20024
“Enige boer se droom” – Boer soek ‘n vrouWie kan nou nee sê vir die “cowboy”-leefstyl.
Skakel in: 11 September 2025 – Boer soek ’n vrou Image : 20017
Skakel in: 11 September 2025 – Boer soek ’n vrouDie boere beplan ’n dag vol aktiwiteite voordat hulle nóg ’n moeilike besluit moet maak.
Sy omgewing – Boer soek ‘n vrou Image : 20001
Sy omgewing – Boer soek ‘n vrouReandi gaan loer in by die boere se pasmaats om te hoor hoe hulle voel voordat hulle op die plaas gaan arriveer.
‘n Ongemaklike gesprek – Boer soek ‘n vrou Image : 20002
‘n Ongemaklike gesprek – Boer soek ‘n vrouBoer Evert het dié nuus glad nie verwag nie!
Moeilike gesprek – Boer soek ’n vrou Image : 20008
Moeilike gesprek – Boer soek ’n vrouBoer Evert het dié nuus glad nie verwag nie!
Laaste kans – Boer soek ’n vrou Image : 20007
Laaste kans – Boer soek ’n vrouAs die pasmaats eers op die plaas is, is daar nie meer kans om van plan te verander nie!
Wees voorbereid – Boer soek 'n vrou Image : 19990
Wees voorbereid – Boer soek 'n vrouWat sal jy altyd in dié boere se bakkie vind en wat moet die pasmaats beslis inpak voordat hulle op die plaas gaan kuier?
In my bakkie ... – Boer soek ’n vrou Image : 19999
In my bakkie ... – Boer soek ’n vrouWat moet die boere se pasmaats inpak wanneer hulle plaas toe gaan en wat sal jy ALTYD in hulle bakkies vind?
Skakel in: 4 September 2025 – Boer soek ’n vrou Image : 19987
Skakel in: 4 September 2025 – Boer soek ’n vrouHoe gaan die pasmaats aanpas op die plaas?
“Kampioene maak ook foute” – Boer soek ‘n vrou Image : 19979
“Kampioene maak ook foute” – Boer soek ‘n vrouPieter het geen ander keuse gehad nie!
“Later kuier” – Boer soek ‘n vrou Image : 19980
“Later kuier” – Boer soek ‘n vrouRudi H het altyd tyd vir grappe maak!
Wie gaan plaas toe? – Boer soek ’n vrou Image : 19972
Wie gaan plaas toe? – Boer soek ’n vrouDie boere moet ’n baie moeilike besluit maak.
Die perfekte eerste “date” – Boer soek ‘n vrou Image : 19973
Die perfekte eerste “date” – Boer soek ‘n vrouDie pasmaats wat binnekort plaas toe gaan vertel ons hoe hulle perfekte eerste “date” sal lyk.
Dit of dat – Boer soek ’n vrou Image : 19971
Dit of dat – Boer soek ’n vrou’n Goeie oes en ’n nuwe bakkie is altyd ’n boer se eerste prioriteit.
Skakel in: 28 Augustus 2025 – Boer soek ’n vrou Image : 19963
Skakel in: 28 Augustus 2025 – Boer soek ’n vrouHierdie week word die pasmaats minder en die boere se besluite al hoe moeiliker.
Die son trek water – Boer soek ’n vrou Image : 19957
Die son trek water – Boer soek ’n vrouBoere, die son trek water en die tyd raak al hoe minder om in te skryf vir die volgende seisoen van "Boer soek 'n vrou". Moenie dink nie; doen net!
As ek rugby gespeel het – Boer soek ’n vrou Image : 19956
As ek rugby gespeel het – Boer soek ’n vrouAs vanjaar se boere vir die Springbokke kon uitdraf; wat sou hulle posisies gewees het?
Potensiële, toekomstige pasmaat – Boer soek ‘n vrou Image : 19948
Potensiële, toekomstige pasmaat – Boer soek ‘n vrouPieter, Evert, Rudi, Willie en Rudi H kies die vyf pasmaats wat hulle nog beter wil leer ken voordat hulle kies wie verder op die plaas gaan kuier.
'n Man soos my pa – Boer soek ’n vrou Image : 19953
'n Man soos my pa – Boer soek ’n vrouElke meisie is tog maar op soek na iemand soos haar pa.

Magda Louw