Dit is alles behalwe 'n vrolike lente vir die Van Wyks: Markus se geheim is in die oopte. Trevor se identiteit is verklap. Elma sukkel om te herstel na die inbraak en Ruan hou 'n partytjie vir Erica se verjaarsdag, maar gaan almal lus wees vir dié feesviering?