Laurika Rauch is 'n legende en die stem van generasies. 🌟 Moenie #LaurikaSeTuiskoms misloop nie, 'n dokumentêr wat haar loopbaan en finale album Huis vier. 🎶
Skakel in hierdie Saterdag, 25 Januarie om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.