Laurika Rauch se man, Christopher Torr het meer as net haar ondersteun deur haar loopbaan - maar hy was ook verantwoordelik vir die nostalgiese treffers wat ons vir altyd sal onthou.
#LaurikaSeTuiskoms, nou ook beskikbaar op #DStvStream en #DStvCatchUp.