Logo

Amptelike Lokprent: Die Kwiksilwers

Video
28 Maart

Vier bejaarde vriendinne waag ’n avontuur deur die Karoo om ’n meteorietstorting in Sutherland te sien – terwyl hulle Elsabe se oorbeskermende seun probeer vermy. Die Kwiksilwers skop op 1 Mei landwyd af in rolprentteaters.