Logo

Amptelike voorskou – Onthul: Ontvoerings – jy is ook ’n teiken

Video
10 Januarie

In ’n nuwe episode van kykNET se dokumentêre reeks #Onthul, wat Sondag 12 Januarie uitgesaai word, word daar op ontvoerings gefokus. Moenie die boeiende aflewering van Onthul: Ontvoerings – jy is ook ’n teiken op Sondag 12 Janaurie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) misloop nie.