Logo

Amptelike Lokprent: My f*k, Marelize!

Video
20 Junie

Heidi is ’n vrou met ’n sterk wil wat haar kanker wegsteek vir haar familie. Marelize, haar ongeluksvoëldogter, moet leer hoe om ’n fiets te ry om ’n au pair in Nederland te word. Hoe moeilik kan dit wees? My f*k, Marelize! is ’n grootwordstorie gegrond op ’n ware verhaal wat ’n nasie geïnspireer het.