Logo

Silwerskermfees 2025 - Fase 1: Die Gietvorm – Die aanvanklike storie-idee

Video
30 Junie

Die konseptualisering en voorlegging van ’n storie-idee met die oog op die werf van befondsing en die groen lig kry, is die eerste stap. The conceptualisation and submission of a story idea with the aim of securing funding and obtaining the green light is the first step.