Logo
kykNET_WWNM_S5_Slim_BB
web uni tv guide

Wie Word 'n Miljoenêr?

144Spelprogram18

Wen met kykNET se Wie word 'n miljoenêr?

Danksy Lottostar kan jy by die huis ook wen op Wie word 'n miljoener. Een gelukkige kyker staan die kans om R50 000 te wen, skakel Woensdae om 20:00 in vir Wie word 'n miljoenêr? en beantwoord een eenvoudige vraag, per episode, net hier. As jy die episode misgeloop met maak seker jy CatchUp met DStv Stream. 

*Jy kan slegs een maal jou antwoord indien per episode. 

* Vrae sal verskyn op die kykNET webwerf na die afloop van die episode, Woensdae om 21:00. 
*Om in aanmerking te kom om die R50 000 te wen, moet jy al 13 vrae reg beantwoord deur die loop van die hele kompetisie. 
* Die kompetisie sluit 1 Oktober 2025 om 20:00. 

Lees die Bepalings en Voorwaardes