Soos die oorspronklike "Who wants to be a millionaire"-formaat gaan deelnemers 15 meervoudigekeusevrae beantwoord om deur te dring na die finale rondte, waar ’n miljoen rand gewen kan word.
S5 | E11
10 September 20:00
'S5/E11'. 'n Plek in die vuurwarm stoel word gewen deur 'n elektroniese ingenieur, 'n rekenmeester en 'n lektrise. Gaan ...