Logo
Kyk wie praat
web uni tv guide

Kyk Wie Praat

144KompetisiePG

seisoen

4

3

2

1

Kyk wie praat

Daar is ’n groepie bekkige kinders tussen die ouderdom van ses en nege aan wie vrae gevra word. Die vier volwasse deelnemers aan die program moet dan raai wat die kleingoed se antwoorde op die vrae was. Klink maklik, nè? Moenie glo nie! 

S4 | E12
23 April 20:00
'S4/E12'. Die Kyk Wie Praat klas gesels sterre, planete en komete. Die klitse deel ook hulle opinies oor robotte in die ...