Reeksmoordenaars bly ’n uitdaging vir Byl en sy span, en dié keer is daar ’n meedoënlose moordenaar wat vasberade is om hulle hel op aarde te gee. Dít terwyl Byl en sy span ook met hul eie menslikheid worstel.
S6 | E5
11 Februarie 20:00
'S6/E5'. Die span word by 'n grusame saak betrek wanneer verskeie lyke gevind word met tekens van 'rat bite fever' en me...