Keeno-Lee Hector sluit aan by Skemergrond – en bring hope drama saamDie wêreld van Skemergrond raak nog meer kompleks met die bekendstelling van ’n nuwe karakter: Ice, vertolk deur die veelsydige akteur en omroeper Keeno-Lee Hector, bekend vir sy rolle in Arendsvlei, Sara se geheim, Taktiek, Spinners en die rolprent Barakat.