kyknet channel logo

Skryf in vir Boer Francois – Boer soek ’n vrou

Video19 November

Boer Francois het onlangs teruggetrek Suid-Afrika toe en is gereed om liefde te vind! Dié boer is hoof van natuurbewaring op ’n wildreservaat en hy is op soek na iemand wat hom sal laat lag en gemaklik voel. Sy ideale pasmaat is ’n intelligente, onafhanklike vrou wat bereid is om in afsondering te woon en saam met hom aktief kan wees.