Ontmoet vir Hennie Bosman en Nicole Hellinger van Franschhoek, ’n paartjie wie se daaglikse lewe bestaan uit die see, kosmaak, spesiale tyd met hul twee hondekinders en lekker musiek!
S4 | E3
25 Oktober 18:00
'S4/E3'. Hennie en Nicole begin hierdie episode hul avonture in Hentiesbaai waar Hennie sy vislus blus. Daarna vat hulle...