In "Waar daar ’n wil is" gaan Lee-Ann in-diepte gesprekke met bekendes voer wat wissel van persone in die vermaakwêreld tot politici, aktiviste en baanbrekers.
Debra Meyer
S2 | E12
23 Desember 21:00
'S2/E12 - Debra Meyer'. Sy is 'n professor in Biochemie en 'n vuurvreter vir Afrikaans. Debra Meyer is ook beter bekend ...