'n Informele kletsprogram waar Breyten Paulse, Hamilton Wessels, Rika Nieuwoudt, Janina Oberholzer en Radio Raps saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
S15 | E29
05 Desember 20:00
'S15/E29 of 37'. Die Bokke eindig die jaar met 'n slagting van die Drake in Cardiff. Jannie du Plessis is ons YSTER van ...