Suidooster
144
Drama
13
Welkom
Video’s
Nuus
VIDEO’S
Voorskou: 8 - 12 Desember 2025 – Suidooster
Lee-Ann moet besluit of sy vir Nazeem ’n tweede kans gaan gee en Aiden kom tot Liné se redding.
“Net by haar” – Suidooster
Liné verduidelik hoekom sy nie nou in ’n verhouding kan wees nie.
Edwin Theron kom loer in - Kokkedoor: Son & See
Vanaand word die braaivure aangesteek vir die #Kokkedoortjie-wenner Edwin Theron wat cordon bleu na 'n steak braai toe bring. 🔥 Sit nader om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Voorskou: 1 - 5 Desember 2025 – Suidooster
Riaan en Frankie??
Voorskou: 1 - 5 Desember 2025 – Suidooster
Riaan en Frankie??
'n Konneksie? – Suidooster
Is daar iets aan die broei tussen Frankie en Riaan?
Koekie Raai met Andriette - Kokkedoor: Son & See
Mens kom nie met leë hande net inloer nie, en koekies is weer baie populêr, veral oor die feesseisoen! #KokkedoorSonSee, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die regte ding – Suidooster
"Die 'detective' wag vir ons ..."
Voorskou: 24 - 28 November 2025 – Suidooster
Gaan Zoë die nuwe pos by JPD aanvaar?
Voorskou: 24 - 28 November 2025 – Suidooster
Gaan Zoë die nuwe pos by JPD aanvaar?
Die tyd het aangebreek! - Kokkedoor Son & See
Die groot wag is verby! Vanaand begin die 10de seisoen van Kokkedoor! Skakel in om 20:00 elke Donderdag vir die volgende 8 weke se pret, lekker kos en familietyd! #KokkedoorSonSee net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Suidooster word 10! - Koortjies met Elwira Standili
Vanaand op Koortjies vier ons 10 jaar van Suidooster!
Voorskou: 17 - 21 November 2025 – Suidooster
Waar is Zoë? Gaan die Samsodiens by die Umrah uitkom?
Voorskou: 17 - 21 November 2025 – Suidooster
Gaan die Samsodiens by die Umrah uitkom?
Zoë?! – Suidooster
“Nou waar is Zoë dan?!?”
"Babes?" – Suidooster
Wade maak net die een voetfout na die ander ... Verdien hy nog 'n kans?
Jou skuld! – Suidooster
“Jy het vir Lily doodgemaak! Jy!”
Voorskou: 10 - 14 November 2025 – Suidooster
Early B lig die dak by Wade se bar die week!
Voorskou: 10 - 14 November 2025 – Suidooster
Early B lig die dak by Wade se bar die week!
'n Ongeluk – Suidooster
“Daar was ‘n ongeluk ... ‘n Groot een ...”
Voorskou: 3 - 7 November 2025 – Suidooster
Nazeem soek sy geld terug, maar waar gaan Wade dié tipe kroon in die hande kry?
Voorskou: 3 - 7 November 2025 – Suidooster
Nazeem soek sy geld terug, maar waar gaan Wade dié tipe kroon in die hande kry?
'n Moeilike mens – Suidooster
Hoe hanteer mens iemand soos Maryam?
Voorskou: 8 - 12 Desember 2025 – Suidooster