Logo
Magda Louw S3 SP BB
web uni tv guide

Magda Louw

144KomediePG13 L

seisoen

3

2

1

Magda Louw S3 Poster

Volg die lewe van Magda Louw en haar man, Erhard in die derde seisoen van die treffer-komedie Magda Louw, waarmee jy jouself kan vereenselwig met temas soos oudword, tyd wat verbyjaag, leë nes-sindroom, die huwelik en die dood.

S3 | E9
08 September 20:00
'S3/E9'. Almal is bekommerd oor Baltus, terwyl Sean se vlinders weer wakker skrik vir Lynette. Magda en Erhard in sak en...