Logo
Leef jou reis S13 Slim BB
web uni tv guide

Leef Jou Reis

144ReisprogramPG

Skryf in vir die kompetisie

Staan die kans om 'n weeklikse Liqui Moly bakkie-geskenpak of 'n luukse treintoer op die Bloutrein te wen.

kykNET_kompetisie_Leef_jou_reis_960x640

Wen met "Leef jou reis met Gerrie Pretorius"

Maak seker jy kyk weekliks Leef jou reis met Gerrie Pretorius op Saterdae om 19:30 of "catch up" op DStv Stream en beantwoord 'n vraag. 

Weekliks is daar 'n Liqui Moly bakkie-geskenkpak op die spel en elke korrekte inskrywing staan die kans om die hoofprys, geborg deur Travel with Flair, wat 'n luukse treintoer op die Bloutrein is  ter waarde van R 60 000.