Frankie Opperman ontmoet Frank - FrankFrankie Opperman en sy pa, die akteur Frank, besoek 'n paar akteursvriende en spandeer 'n dag saam op die stel van 'n nuwe reeks.
#Frank, Woensdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.