Reandi Grey keer terug na Diepe Waters Na 'n tydperk weg van die skerms as aanbieder van die gewilde realiteitsreeks Boer Soek ’n Vrou, keer die geliefde aktrise Reandi Grey op Dinsdag 5 Augustus terug na kykNET se Diepe Waters in haar rol as die geliefde karakter, Anja.