web uni tv guide
web uni tv guide

Beloofde Land

144Dokumentêr13

Afrikaner Vlugtelinge deel hulle stories - Beloofde Land

Video04 Februarie

Die eerste groep van 59 Afrikaner vlugtelinge wat na Amerika vertrek het, is dwarsoor die VSA hervestig. Ons gesels met twee paartjies wat deel was van daardie eerste vlug. #BeloofdeLand, Woensdae om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.