Logo
Arendsvlei S6
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13 V

Voorskou: 25 - 28 September 2023 – Arendsvlei

Video
22 September

Desmond Galant is weer aan die konkel en die keer trek hy Adam in. Bompie en sy pa stamp koppe. Zyla probeer vrede maak, en Yvette hoor van Birdy en Hein.