web uni tv guide

Kyk Suidooster en wen 'n Suzuki Swift GL

Maak seker jy kyk Suidooster om die kans te staan om 'n Suzuki Swift GL+ te wen ter waarde van R 249 000.

Beantwoord weekliks twee vrae oor Suidooster en die Suzuki Swift GL+, kykers het tot die 31 Desember tyd om al die weke se vrae te beantwoord. 

 

Lees die Bepalings en Voorwaardes