Maak seker jy kyk Suidooster om die kans te staan om 'n Suzuki Swift GL+ te wen ter waarde van R 249 000
Beantwoord weekliks twee vrae oor Suidooster en die Suzuki Swift GL+, kykers het tot die 31 Desember tyd om al die weke se vrae te beantwoord.
Jy kan tot 5 keer 'n week inskryf.