Inspirerende Stories 🙏💫 - Koortjies met Elwira Standili
Video
02 Februarie
Dié week op Koortjies sluit Donavan Minnies en Alvino January van Men of War, asook die kunstenaar Mark Jenneker, aan. Hulle gesels oor hul inspirerende reis na soberheid na jare van verslawing. 🙏