Logo

Amptelike Voorskou

Video
17 Desember

In #AlleenVirKersfees word ’n vrou sonder Kersgees vasgekeer met ’n man wat mal is oor die feestyd. Gaan Tess weer die 'magic' van Kersfees ontdek? 🎄✨ Skakel in Dinsdae en Saterdae om 20:00 vir splinternuwe flieks op #kykNET, DStv kanaal 144, of stroom op #DStvStream.