Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op ‘n positiewe wyse sal aanraak.
S26 | E45
09 Februarie 19:00
'S26/E45'. Ons kuier by Ian Roberts, asook 'n nasionale beskuitkompetisie wenner en dan by Ilse Vincent van Blomstories....