Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
En die wenner is...
Le Roux familie wen – Kwarantyn
00:02:11
Baie geluk aan die Le Roux familie wat vanaand wegstap as Kwarantyn wenneers. Die Scheepers familie het ook ’n ongelooflike R156 000 se prys wat hulle vanaand huis toe vat.
Kyk saam terug
Video
Dag 46: Kom sit aan! – Kwarantyn
Dis die laaste Saterdag in Kwarantyn. Tyd vir ’n heerlike samesyn en Francois van Coke.
Video
Dag 46: Kameras, deel van familie – Kwarantyn
Die Scheepers leer ken die kameras van nader.
Video
Dag 46: Wag net bietjie, Oppie – Kwarantyn
Dis gans en al te vroeg om te dans vir die kêrels in Kwarantyn.
Video
Dag 45: Ken jou ‘Kwara’ – Kwarantyn
Kyk hoe vaar die twee families in Kwarantyn se vasvrae.
Video
Dag 45: Kyk ma, dis pizza – Kwarantyn
Die spanne moet drie unieke pizzas skep, wat 'n smulpaap se mond sal laat water. Maar dis Span Le Roux wat die beste deeg kon rol!
Video
Dag 46: Uit die spanne se mond – Kwarantyn
Sonder wat kan Span Le Roux en Span Scheepers nie saamleef nie? Selfone, grimering en karre is bo aan die lys. Leer ken almal so bietjie beter hier.
Video
Dag 45: Almal dans en sing – Kwarantyn
Die Opsigter het die luidspreker se volume op gedraai, en vir albei spanne musiek gespeel. Pam, Avril en Braam weet van dans op die maat van lekker musiek.
Video
Dag 45: Manie se wilde bewegings – Kwarantyn
Manie is vasoortuig om tydens die groeps-uitdaging te wen.
Wys nog
8 van 233
Nêrens anders te sien nie
Dag 46: Uit die spanne se mond – Kwarantyn
Dag 44: Die Le Roux kinders gesels ’n bietjie – Kwarantyn
Video
Gesels ’n bietjie met die Le Rouxs – Kwarantyn
Ons het bietjie met die Le Roux huis gesels. Wie dink julle snork die hardste in die huis? Vind uit hier nou.
Video
So maak die Scheepers – Kwarantyn
Daar is 'n goeie rede hoekom #SpanScheepers laat sal wees vir 'n partytjie. En vind uit wie snork in die span.
Video
Ons vir Mandela – Kwarantyn
Die spanne deel wat Madiba vir hulle beteken, en hoe hy gelykheid gebring het in die land.
Video
Dag 28: Só herwin jy – Kwarantyn
Ons twee huise moet herwinde materiaal gebruik om modelvliegtuie te bou.
Video
Dag 28: Kom ons leer ken #SpanScheepers ’n bietjie beter - Kwarantyn
Van skydiving tot verdwyn, ons leer ken die Scheepers familie met ’n paar oulike vrae.
Video
Dag 25: Karaoke my nou – Kwarantyn
'n Bietjie KISS liefde en Purple Rain van die Kwarantyn-families.
Video
‘HECTIC-19’ – Kwarantyn
Dalk moet die volgende virus vernoem word na Caryn se aansteeklike sê-ding...
Video
Leer die #KwarantynDans – Kwarantyn
Gebruik die hutsmerk #KwarantynDans en deel jou weergawe met ons op sosiale media.
Video
Stap-vir-stap – Kwarantyn
Die Scheeperse neem ons stap-vir-stap deur die Kwarantyn-dans
Video
Dans Saam – Kwarantyn
Die Le Roux's wys ons hoe.
Video
Dag 24: Wie is die waaghalse? - Kwarantyn
Wie van #SpanLeRoux sal uit 'n vliegtuig spring? Wie van #SpanScheepers sal hulle kies om saam te werk met groepstake? Wie sal 'n eetkompetisie wen? Vind uit wat Adriaan, Braam, Heinrich, Lisa en Manie dink.
Video
Dag 18: Karaoke soos ’n pro – Kwarantyn
Die Scheeperse en die Le Roux’s wys ons hoe dit gedoen word.
Video
Die ma met die plakkie in die hand – Kwarantyn
Ferdinand Rabie, Die Opsigter, verduidelik meer oor sy rol in die #Kwarantyn-huis.
Video
‘Suid-Afrika, staan gereed' – Kwarantyn
Die Scheepers-familie is gereed vir aksie!
Musiek Videos