Logo
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur & Vlam

144Kookkompetisie13 L

Die Melktert Episode - Kokkedoor Vuur en Vlam

Video
28 Maart

Gisteraand se episode het die meesterbreine agter die skerms, soos Errieda du Toit en Herman Lensing, en ons twee beoordelaars, Kobus Braai en Bertus Basson stomgeslaan. #KokkedoorVuurVlam, Donderdae om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 of kyk op #DStvCatchUp nou.