Logo
Klein Paradys S1 Slim BB Duos

Die finale fase – Klein paradys

Video
30 Januarie

Die beoordelaars was verskriklik beïndruk met Juan-Louis en Elri se dek- en buite-area en daarom het hulle die heel laaste fase van die kompetisie gewen.