Die Brug
144
Realiteit
13
Welkom
Die spelers
Video's
Nuus
Nog Programme
Video
Groot drama – Die brug
Dié seisoen is vol drama, kinkels en verrassings.
Video
In gesprek met Freddy Louw – Die brug
Ons gesels met die regisseur van Die brug oor hoekom kykers aanklank vind by dié interessante formaat en waarna kykers kan uitsien in die komende episodes.
Video
"Tears of joy" – Die Brug
Wilhrisca verlang huis toe ... Noordhuis toe ...
Video
“Bullsh*t” – Die brug
“So vir wie bou ek hierdie brug dan nou?”
Video
‘n Nuwe vriendskap? – Die brug
Is hierdie die begin van ‘n nuwe genootskap tussen Luwellen en Wilhrisca?
Video
Sterkste speler – Die Brug
Dit kon nie maklike woorde gewees het om te hoor nie ...
Video
Lekker lag – Die brug
'n Goeie dosis humor kan baie help wanneer jy fisies en emosioneel uitgeput is.
Video
Soveel drama lê nog voor – Die brug
Dinge raak altyd eers moeiliker voordat dit weer beter raak. Skakel Donderdae om 20:00 in vir #DieBrug – ons belowe dat dubbel die hoeveelheid drama nog voorlê ...
Video
Wie sal deel? – Die brug
Sal die spelers die geld deel, of sal een persoon al die geld vir hulleself wil hou?
Video
Koffie én ontbyt? – Die brug
Hilana en Durand kom tot die besef dat daar wel spelers in Noordhuis is wat eerder die geld gekies het.
Video
Ek het niks om te sê nie – Die brug
Dit moet regtig baie moeilik wees om te voel asof jy net nêrens in pas nie ...
Video
Totsiens, Hannes – Die brug
Ons gesels met Hannes nadat sy tyd op Die brug tot ’n einde gekom het.
Video
Totsiens, Roscoe – Die brug
Ons gesels met Roscoe oor sy tyd op Die brug nadat hy die spel moes verlaat.
Video
Die verskuiwing – Die brug
Die spelers vind uit wie by hulle span gaan aansluit.
Video
Die staptog – Die brug
Lelani en Melissa besluit wie saam met hulle op die staptog moet gaan.
Video
Groot skok - Die brug
Die spelers van Suidhuis vind uit wat in die tweede brief staan.
Video
Die tweede brief – Die brug
Niemand het dié nuus verwag nie!
Video
Spesiale woorde – Die brug
Hilana het ‘n spesiale boodskap vir elkeen van haar mede-spelers gehad.
Video
Geld of ontbyt – Die brug
Roscoe en Hilana het ‘n moeilike besluit om te maak.
Video
‘n K*k idee – Die brug
Hopelik kan #Noordhuis nou sien Wilhrisca is inderdaad “deel” van hulle span.
Video
Lelani se lys – Die brug
Is Lelani se lys die korrekte manier om haar span te motiveer?
Video
Bouplan – Die brug
Gaan ‘n agtste speler by beide huise die spanne daardie ekstra hupstoot gee om vinniger te bou?
Video
In gesprek met Duan Wanty – Die brug
Ons het gesels met Die brug se hoof van inhoud oor wat hy dink dié formaat spesiaal maak, die behoefte om seisoen 2 meer onvoorspelbaar te maak en meer.
Video
Koffie of kontant – Die brug
Hannes en Wilhrisca moes ’n baie moeilike besluit maak.
Wys nog
24 van 34