Logo
Boer soek n vrou S17 Maint Sljm BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Skakel in: 7 Augustus 2025 – Boer soek ’n vrou

Video
31 Julie

Die boere hunker al lankal na ware liefde, maar gelukkig hoef hulle nie meer té lank te wag nie. Die 17de seisoen van "Boer soek 'n vrou" begin oor een week op 7 Augustus 2025 om 20:00 op kykNET, kanaal 144.